Nuus

nuus-header


Hier is al ons doen en late die afgelope tyd. Kliek gerus op die artikels onder om meer uit te vind.

 

Preekreeks Januarie 2024
Preekreeks Januarie 2024
Vir 3 maande gaan ons die Bergpredikasie saamlees. 8 woorde verduidelik die belangrikste beginsels wat Jesus vir ons hier wil leer: Wie sê – Blessing – Connect – Hart – Woord – Vyande – God – Groot Klippe
Hamburger braai
Hamburger braai
Bestel jou hamburger en eet saam na kerk, Sondag 12 Mei. Bring eie drinkgoed en glase.
Vrydag oggend saam bid
Vrydag oggend saam bid
Kom bid elke Vrydag oggend @ 6am saam. Ons bid vir 30 min saam net voor jou dag begin.
Mondays Matter
Mondays Matter
Mans het nodig om iewers ‘n plek te hê waar hulle saam met ander mans oor mans-sake kan saampraat en saambid. Hier is so geleendtheid, elke eerste Maandag van die maand.
RSS Feed for latest articles