Selgroepe 

selgroep-header


Selgroepe is die hartklop van ons Gemeente.  Dit is hier waar ons mekaar ondersteun, geestelik groei, die Bybel bestudeer, vir mekaar sorg en deur ons liefde vir mekaar vir die wêreld wys dat ons Jesus se dissipels is.

Skakel gerus in by ‘n Selgroep!  Voltooi die onderstaande vorm en ons sal jou in kontak sit met 'n toepaslike groep.
 

Huwelikstatus:

Getroud
Ongetroud
Getroud met kinders
Verloof