HomeSlide

Watter soort geestelike tuiste moet ons as Gemeente wees? Hoe gaan ons mense laat tuis voel? Hoe kan ons vir mense wys dat ons werklik omgee? Ons gaan kyk na ‘n paar verhale uit Lukas waar Jesus by mense in die huis kom en watter impak dit het.  Ons leer uit hierdie verhale dat ons huise (en ons as Gemeente) moet ‘n plek wees waar mense veilig is, gesond kan word, eg en eerlik mag wees, kos kry en saam kan feesvier.
 
Preke

HOME - Week 3 (audio)
HOME - Week 3 (audio)
Van ons beste herinneringe van ons kinderdae is die kere wat ons saam om ‘n tafel was en saamgeeet het! As ons dink aan huis, dan dink ons aan kos! Met die Nagmaal kom gee die Here vir ons brood en wyn wat tekens is daarvan dat Hy ons met baie meer en baie dieper wil voed. In Joh 6:35 verklaar Hyself dat Hy die Brood van die Lewe is. Ons moet hierdie brood eet…
Rian Steyn
17/05/2015
HOME - Week 3

HOME - Week 2 (audio)
HOME - Week 2 (audio)
In Lukas 11:37-53 is Jesus baie hard en reguit met die Fariseërs. Hy is nie bang om hulle uit te daag oor dit wat nie reg is in hulle lewens nie – en ook met ons oor wat nie reg is in ons lewens nie, want dit is die enigste manier hoe ons eg en opreg en gesond kan word. En alles begin by wat in ons harte is – dit is dit wat binne ons is wat die groot verskil maak.
Rian Steyn
10/05/2015
HOME - Week 2

HOME - Week 1 (audio)
HOME - Week 1 (audio)
As Jesus in mense se huise kom verander hul lewens. Siekte in Jairus, die raadslid van die sinagoge, se huis dryf hom na Jesus. In sy geloofsworsteling met Jesus, maak Jesus ‘n siek vrou gesond om hom te help om te glo. As Jesus dan in sy huis kom, maak hy sy sterwende kind gesond. Jesus wil genesing bring in ons huise.
Rian Steyn
03/05/2015
HOME - Week 1

(Indien videos te lank buffer voor dit begin speel, kan jy altyd op ons  iTunes podcast dit gaan kyk)

Selleier Hulpmiddels

Preeknotas