50 Shades of Grace

Preke

Grace - Week 6 (audio)
Grace - Week 6 (audio)
Ons sluit vandag af met ons Grace preekreeks. Nagmaal word ook bedien.
Rian Steyn
20/10/2013
Grace - Week 6

Grace - Week 5
Grace - Week 5
Wettisisme - 'n waarskuwing. Wettisisme veroorsaak trots en 'self-rigtheousness', geestelike hoogmoed – ek is reg, dink ons is beter, meer toegewyd…om ander te beindruk. “The solution for sin is not to impose an ever-stricter code of behaviour. It is to know God.”
Rian Steyn
13/10/2013
Grace - Week 5 (audio)

Grace - Week 4 (audio)
Grace - Week 4 (audio)
God se genade is daar vir ieder en elkeen. Maak nie saak waar jy is in jou pad saam Hom nie. Die probleem le egter daarin om in staat te wees om Sy genade te kan vat. Vandag gesels Rian met ons die dinge wat ons hinder om met oop hande God se genade te aanvaar.
Rian Steyn
06/10/2013
Grace - Week 4

Grace - Week 3 (audio)
Grace - Week 3 (audio)
Die hoeveelheid genade wat God ons betoon, word bepaal deur die hoeveelheid genade wat ons aan ander mense betoon. Rian verduidelik die erns daarvan om mense vry te spreek en te vergewe sodat ons self in algehele vryheid kan leef
Rian Steyn
29/09/2013
Grace - Week 3

Grace - Week 2 (audio)
Grace - Week 2 (audio)
Week twee van ons preekreeks Grace. Rian gebruik die gelykenis van die verlore seun om God se genade teenoor ons te verduidelik.
Rian Steyn
22/09/2013
Grace - Week 2

Grace - Week 1 (audio)
Grace - Week 1 (audio)
Ons skop vandag af met ons exciting nuwe preekreeks oor genade. Die vertrekpunt van 'n mens se optrede teenoor ander is van nature uit Verdienste, maar Rian kom vertel vir ons dat ons daarteen moet veg, en dit moet vervang met Genade.
Rian Steyn
15/09/2013
Grace - Week 1

RSS Feed for latest group media

(Indien bogenoemde videos te lank buffer voor dit begin speel, kan jy altyd op ons  iTunes podcast dit gaan kyk)

Selleier Hulpmiddels

Grace - Week 1 Bybelstudie
Grace - Week 2 Bybelstudie
Grace - Week 3 Bybelstudie
Grace - Week 4 Bybelstudie
Grace - Week 5 Bybelstudie
Grace - Week 6 Bybelstudie