Fillipense

Preke

Fillipense - Week 6 (audio)
Fillipense - Week 6 (audio)
Ons sluit vandag af met ons Fillipense preekreeks - "Holiness lies at the root of happiness"
Rian Steyn
01/09/2013
Fillipense - Week 6

Fillipense - Week 5 (audio)
Fillipense - Week 5 (audio)
Ons sekuriteit in ons geloof lê in wat Christus klaar gedoen het en mee besig is binne-in ons. Al maak ons foute, weet ons God is nog nie klaar met ons nie. Ons kan aan daardie hoop vashou dat God sal voltooi wat Hy binne ons begin het.
Rian Steyn
25/08/2013
Fillipense - Week 5

Fillipense - Week 4 (audio)
Fillipense - Week 4 (audio)
Opoffering - Ons geloof is ‘n offer in diens van God - 'n erkenning dat my lewe nie in my hande is nie, dat ek afhanklik bly van God wat my gewillig en bekwaam maak om sy wil uit te voer.
Rian Steyn
18/08/2013
Fillipense - Week 4

Fillipense - Week 3 (audio)
Fillipense - Week 3 (audio)
Selfsug en trots is by toegewyde christene baie gevaarlik. Dit is die kerk se groot struikelblok deur die eeue nog. Wat moet ons doen om daarteen te waak? Wat leer Paulus vir ons vanuit die tronk in sy brief aan Fillipense?
Rian Steyn
11/08/2013
Fillipense - Week 3

Fillipense - Week 2 (audio)
Fillipense - Week 2 (audio)
Week twee uit ons reeks oor Fillipense - Ons grootste getuienis is nie in goedgaan nie, dis waaraan jy vashou as dit sleg gaan en niks uitwerk nie, wat eintlik sê wat jy glo…
Rian Steyn
04/08/2013
Fillipense - Week 2

Fillipense - Week 1 (audio)
Fillipense - Week 1 (audio)
Ons begin vandag met die eerste preek van ons reeks oor Fillipense - God sal klaarmaak wat Hy in jou begin het, plaas jou vertroue daarin.
Rian Steyn
28/07/2013
Fillipense - Week 1

RSS Feed for latest group media

(Indien bogenoemde videos te lank buffer voor dit begin speel, kan jy altyd op ons  iTunes podcast dit gaan kyk)