FAWwebBanner

Preke

Faith at Work 3 (audio)
Faith at Work 3 (audio)
Ons sluit vandag af met ons preekreeks Faith at Work. Om effektief te kan getuig het ons nodig om naby die Here te bly, naby aan die wêreld te bly en naby aan mekaar te bly.
Rian Steyn
21/10/2012
Faith at Work 3 (video)

Faith at Work 2 (video)
Faith at Work 2 (video)
Die tweede preek van ons reeks Faith at Work. Ons gesels vandag oor hoe presies mens te werk moet gaan om 'n getuie by die werk te wees. Dat dit nie net gaan oor wat ons sê nie, maar nog meer oor hoe ons leef.
Rian Steyn
14/10/2012
Faith at Work 2 (audio)

Faith at Work 1 (audio)
Faith at Work 1 (audio)
Ons begin vandag met 'n exciting nuwe preekreeks genaamd Faith at Work. Die grootste challenge wat ons as christene hier in Londen beleef, is seker om effektief ons geloof te kan deel aan ons kollegas by die werk. Hierdie reeks gaan ons help om meer doeltreffend hiermee te wees.
Rian Steyn
07/10/2012
Faith at Work 1 (Video)
Faith at Work 1 (Video)
Ons begin vandag met 'n exciting nuwe preekreeks genaamd Faith at Work. Die grootste challenge wat ons as christene hier in Londen beleef, is seker om effektief ons geloof te kan deel aan ons kollegas by die werk. Hierdie reeks gaan ons help om meer doeltreffend hiermee te wees. Ons seën ook vandag Fanus & Hermien Groenewald en Hayward en Rika le Grange se babatjies in.
Rian Steyn
07/10/2012
RSS Feed for latest group media