Liefde Op Klip

Preke

Liefde op Klip - 10 (video)
Liefde op Klip - 10 (video)
Die laaste preek in ons reeks oor die Tien Gebooie - Jy mag nie begeer nie...
Rian Steyn
08/07/2012
Liefde op Klip - 10 (audio)
Liefde op Klip - 10 (audio)
Die laaste preek in ons reeks oor die Tien Gebooie - Jy mag nie begeer nie...
Rian Steyn
08/07/2012
Liefde op Klip - 9 (video)
Liefde op Klip - 9 (video)
Vandag gesels Rian oor die tweede laaste gebod - Jy mag nie valse getuienis aflê nie. Wit leuens, halwe waarhede en skinder val ook hieronder...
Rian Steyn
01/07/2012
Liefde op Klip - 9 (audio)
Liefde op Klip - 9 (audio)
Vandag gesels Rian oor die tweede laaste gebod - Jy mag nie valse getuienis aflê nie. Wit leuens, halwe waarhede en skinder val ook hieronder...
Rian Steyn
01/07/2012
Liefde op Klip - 8 (video)
Liefde op Klip - 8 (video)
Gebod 8 - Ons gehegtheid aan ons besittings vernietig ons verhouding met die Here. Ons doop ook vandag Evarine & Eion Botha se tweeling en seën Hennes & Marina Bam se seuntjie in.
Rian Steyn
24/06/2012
Liefde op Klip - 8 (audio)
Liefde op Klip - 8 (audio)
Gebod 8 - Ons gehegtheid aan ons besittings vernietig ons verhouding met die Here.
Rian Steyn
24/06/2012
Liefde op Klip - 7 (audio)
Liefde op Klip - 7 (audio)
Vandag praat ons oor gebod 7: Egbreuk is die vervulling van verkeerde begeertes buite die regte grense van 'n huwelik.
Rian Steyn
17/06/2012
Liefde op Klip - 7 (video)
Liefde op Klip - 7 (video)
Vandag praat ons oor gebod 7: Egbreuk is die vervulling van verkeerde begeertes buite die regte grense van 'n huwelik.
Rian Steyn
17/06/2012
Liefde op Klip - 6 (audio)
Liefde op Klip - 6 (audio)
Gebod 6 - Jy mag nie doodslaan nie. Meeste van ons is darem onskuldig aan hierdie wet reg?...Of is ons dalk skuldig sonder dat ons daarvan bewus is? Rian gee vir ons vandag 'n antwoord op hierdie vraag.
Rian Steyn
03/06/2012
Liefde op Klip - 6 (video)
Liefde op Klip - 6 (video)
Gebod 6 - Jy mag nie doodslaan nie. Meeste van ons is darem onskuldig aan hierdie wet reg?...Of is ons dalk skuldig sonder dat ons daarvan bewus is? Rian gee vir ons vandag 'n antwoord op hierdie vraag. Francois en Marisa Strydom doop ook vandag hul dogtertjie Mia.
Rian Steyn
03/06/2012
Liefde op Klip - 5 (audio)
Liefde op Klip - 5 (audio)
Gebod 5 - Eer jou vader en jou moeder. Wanneer laas het jy jou ouers gebel net om vir hulle te sê dat jy hulle waardeer?
Rian Steyn
27/05/2012
Liefde op Klip - 5 (video)
Liefde op Klip - 5 (video)
Gebod 5 - Eer jou vader en jou moeder. Wanneer laas het jy jou ouers gebel net om vir hulle te sê dat jy hulle waardeer?
Rian Steyn
27/05/2012
Liefde op Klip - 4 (audio)
Liefde op Klip - 4 (audio)
Die Sabbat - Wanneer, hoekom en hoe? Rian benader hierdie gebod uit heeltemal 'n ander hoek as die normale. 'n MOET vir almal wat deel is van die London Ratrace.
Rian Steyn
20/05/2012
Liefde op Klip - 4 (video)

Liefde op Klip - 3 (video)
Liefde op Klip - 3 (video)
Gasprediker Rodney Woods kom gesels vandag met ons oor die derde gebod - Jy mag die naam van die Here nie ydelik gebruik nie.
Rodney Woods
13/05/2012
Liefde op Klip - 3 (audio)
Liefde op Klip - 3 (audio)
Gasprediker Rodney Woods kom gesels vandag met ons oor die derde gebod - Jy mag die naam van die Here nie ydelik gebruik nie.
Rodney Woods
13/05/2012
Liefde op Klip - 2 (video)
Liefde op Klip - 2 (video)
Die tweede preek in ons reeks oor die Tien Gebooie. Jy mag geen afgode aanbid nie...
Rian Steyn
06/05/2012
Liefde op Klip - 2 (audio)
Liefde op Klip - 2 (audio)
Die tweede preek in ons reeks oor die Tien Gebooie. Jy mag geen afgode aanbid nie...
Rian Steyn
06/05/2012
Liefde op Klip - 1 (video)
Liefde op Klip - 1 (video)
Rian Steyn
29/04/2012
Liefde op Klip - 1 (audio)
Liefde op Klip - 1 (audio)
Ons skop vandag af met ons preekreeks genaamd Liefde op Klip - die 10 gebooie, Gebod 1. God wil nie hê ons moet Hom gehoorsaam uit vrees nie, maar omdat ons vir Hom lief is.
Rian Steyn
29/04/2012
RSS Feed for latest group media