MondaysMatterslide

Mans het nodig om iewers ‘n plek te hê waar hulle saam met ander mans oor mans-sake kan saampraat en saambid.  Die lewe is rof en die eise wat dit aan ons mans stel is nog rowwer en ons het mekaar nodig om hierdie uitdagings aan te vat. Ek het oor die afgelope klompie jaar te veel mans gesien wat opgegee het op God, hulle vrouens, hulle kinders en die kerk. Mondays Matter gee vir ons die kans om mekaar te help, om saam na die Here te luister, om die lewe met ‘n ander gesindheid aan te pak. Vanaf Februarie 2018 elke eerste Maandagaand van die maand.

 

Volgende bymekaarkoms


Datum: Elke eerste Maandag van die maand
Tyd: 20:00 UK tyd
Plek: Zoom - https://zoom.us/j/96084381737