Nuus

nuus-header


Hier is al ons doen en late die afgelope tyd. Kliek gerus op die artikels onder om meer uit te vind.

 

Mans het nodig om iewers ‘n plek te hê waar hulle saam met ander mans oor mans-sake kan saampraat en saambid. Die lewe is rof en die eise wat dit aan ons mans stel is nog rowwer en ons het mekaar nodig om hierdie uitdagings aan te vat.
Woorde is kragtig. Dit het die potensiaal om te bou en te breek, aan te moedig of te verneder, positief te motiveer of af te kraak en te verkleineer.
Ons kry min kans in die lewe om heeltemal oor te begin, maar as gemeente het ons ‘n unieke geleentheid om nuut kerk te begin in ‘n nuwe gebou. Die boek Josua vertel die verhaal van Israel wat die kans kry om heeltemal nuut te begin in ‘n nuwe land.
Sondag 3 Desember is ons eerste diens in ons exciting nuwe gebou naby Tower Hill stasie. Ons gaan kerk hou in die ouditorium van David Game College (EC3N 2ET)
SA Gemeente Makietie is ‘n fees vir jou, jou gesin en jou vriende! Jy word uitgenooi om ‘n hele naweek lekker saam met die SA Gemeente familie te kuier soos net Suid Afrikaners dit kan doen! Daar is ‘n opsie om die hele naweek te kamp en te fees; of om...
RSS Feed for latest articles