RigtersSlide

Die boek Rigters vertel die aangrypende verhale van doodgewone mense wat God kragdadig gebruik. Met hierdie reeks kyk ons na ‘n paar van hierdie verhale: die storie van die bangbroek Gideon wat ‘n dapper held word, Jefta die kind van ‘n prostituut, wat gedink het dat hy nie goed genoeg is nie en tog word hy Israel se leier en dan Simson, wie se onbekende ma sy lewe vorm. God gebruik hom kragtig, maar hy misbruik sy gawes en geleenthede en verloor op die einde van die dag alles! Hierdie verhale is so eg menslik dat ons onsself soms in elke karakter kan raak lees en die ontdekkiing mag maak dat die Here ook ons kragdadig wil gebruik, maak nie saak wie ons is en hoe ons oor onsself dink en voel en selfs watter foute ons maak nie!


Preke

Rigters - Week 5 (audio)
Rigters - Week 5 (audio)
Rigters week 5 (audio)
Rian Steyn
21/07/2013
Rigters (week 5)
Rigters (week 5)
Rigters week 5
Rian Steyn
21/07/2013
Rigters - Week 4 (audio)
Rigters - Week 4 (audio)
Ons kyk vandag verder na die lewe van Simson. Dit is ook 'n spesiale diens met ons jaarlikse Sondagskool Afsluiting
Rian Steyn
14/07/2013
Rigters (week 4)
Rigters (week 4)
Ons kyk vandag verder na die lewe van Simson. Dit is ook 'n spesiale diens met ons jaarlikse Sondagskool Afsluiting
Rian Steyn
14/07/2013
Rigters - Week 3 (audio)
Rigters - Week 3 (audio)
Ons begin vandag kyk na die lewe van Simson - hoe die Here hom kragdadiglik gebruik het ten speite van sy humeur en hardkoppigheid.
Rian Steyn
07/07/2013
Rigters (week 3)
Rigters (week 3)
Ons begin vandag kyk na die lewe van Simson - hoe die Here hom kragdadiglik gebruik het ten speite van sy humeur en hardkoppigheid.
Rian Steyn
07/07/2013
Rigters - Week 2 (audio)
Rigters - Week 2 (audio)
Ons lees vandag verder uit Rigters 11
Rian Steyn
30/06/2013
Rigters - Week 1 (audio)
Rigters - Week 1 (audio)
Rian gesels vandag oor die storie van Gideon.
Rian Steyn
23/06/2013
Rigters (week 1)
Rigters (week 1)
Rian gesels vandag oor die storie van Gideon.
Rian Steyn
23/06/2013
2 Samuel 5
2 Samuel 5
Ferdie Clasen - ons nuwe dominee van Suidwyk, preek vandag sy eerste preek hier by ons terwyl Rian op verlof is.
Ferdie Clasen
09/06/2013
2 Samuel 6
2 Samuel 6
Rian gesels vandag oor die simboliek van die Ark van die Ou Testament
Rian Steyn
26/05/2013
RSS Feed for latest group media